View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Wat is Oxyon Lug Vitamiene Tegnologie?

Oxyon Negatiewe ione – Natuurlike negatiewe ione is vitamiene wat in natuurlike omgewings naby watervalle, die see en berge voorkom.

Een van ons verskaffers, Medi Spine bring hierdie natuurlike ione in jou matras met die Oxyon tegnologie ingeweef in die materiaal van die Oxyon Lug Vitamien matras reeks.

Negatiewe ione stimuleer die produksie van serotonien, ‘n neurotransmitter wat buie, eetlus, slaap, kognitiewe funksies soos geheue en leer reguleer.