View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Vrae

Koop op krediet!

Jy kan nou op krediet by De Beers Meubels koop! Wat jy benodig om aansoek te doen? 1) Oorspronklike SA ...
Read More

Lewer ons af?

Ja, ons lewer af! Noordwes Ons lewer in Potchefstroom, Klerksdorp, Stilfontein, orals in die Noordwes Provinsie af. Kontak ons vir ...
Read More

Beskikbare banke kleure

RE colours Nepal Leather A1 [Black Napel Hide Leather] {C18} A1 [Black Napel Hide Leather] {C18} A2 [Brown Napel Hide ...
Read More

Beskikbare kleure

Dennehout kleure: MDF kleure: Melamine kleure: Soliede Oregon kleure: Kantoormeubel Kleure - Melamine: Neem asseblief kennis dat die bogenoemde kleure ...
Read More

Wat is MDF hout?

Medium digtheid veselbord (MDF / Supawood) is 'n ontwerpde hout produk gemaak deur die afbreek van hardehout of sagtehout weefsels, ...
Read More

Hoe kan ek betaal of ‘n bestelling plaas?

– Besoek een van ons 4 winkels in die Noordwes & Gauteng – Kontak ons op telefoon/email ons vir pryse – Ons ...
Read More

Wat is Oxyon Lug Vitamiene Tegnologie?

Oxyon Negatiewe ione - Natuurlike negatiewe ione is vitamiene wat in natuurlike omgewings naby watervalle, die see en berge voorkom. Een ...
Read More

Wat is Adaptive tegnologie?

Adaptive is 'n tegnologie wat die hitte van jou liggaam gebruik om die proses van verdamping te bespoedig. Ekstra verdamping ...
Read More

Hoe moet ek sorg vir my houtmeubels?

Ons beveel Woodoc Deep Penetrating Furniture Wax aan vir ons denne en oregon meubels. Jy moet een keer per maand ...
Read More

Wanneer is ‘n goeie tyd om my matras te vervang?

- Na elke 8-10 jaar - Of wanneer 'n deel waar u lê meer as 5cm insak ...
Read More

Wat is die verskil tussen oregon & dennehout (pine)?

Oregon Hout kom van die vloerplanke en dak kappe van huise en geboue opgerig in Suid-Afrika in die vroeë 1900's ...
Read More