View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Moet ek rou denne(pine) meubels stain/behandel/verf?

Jy moet rou denne (pine) meubels stain/behandel/verf, anders sal dit kraak! Jy kan nie in ons klimaat meubels in hul rou formaat hou nie! Ons weer is te koud in die winter en te warm in die somer!