View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Maak die ‘n onvergeetlike feesseisoen

17/12/2015
De Beers Meubels

Ons wens jou en jou geliefdes ‘n gelukkige en onvergeetlike feesseisoen!
As jy ry, veilige reis!

Vir die wat nie weggaan nie, ons is oop tydens hierdie feesseisoen en is net op die groot vakansiedae toe, behalwe die 16de Desember, dan is ons oop tot 13:00.

Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om vir u dankie te sê vir u ondersteuning die afgelope jaar en ons wens u ‘n voorspoedige nuwejaar!

Ons verkoop Denne Meubels, Studente Meubels, Kantoormeubels, Matrasse, Beddens, Banke en vele meer…

De Beers Meubels

Vir meer inligting kontak ons hier:

Brenda de Beer / Tiffany Haalveldt
Tel: 011 391 2586
Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za
Epos: kempton@debeersmeubels.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture
Adres: 132 Monument Road [h/v Monument & Concourse Crescent]
Aston Manor, Kempton Park
Gauteng
GPS koördinate: 26°04’55.9″S 28°14’33.5″E