View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Klerksdorp – Wilkoppies

Ons het ons Klerksdorp tak gesluit.

Ons hoofwinkel in Potchefstroom, gaan nog al die aflewerings in Klerksdorp en area rondom hanteer.

Ons wil net baie dankie sê vir ons Klerksdorp kliente vir die ondersteuning oor die jare.

Ons hoop om jul gou by ons groter hoofwinkel in Potchefstroom, slegs 35 minute weg te sien.

Adres: 1 Mareestraat, Potchefstroom
Tel: 018 294 7053
Whatsapp: 082 461 5873

Tuis