View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Hoe om ons te vind – Potchefstroom hoofwinkel

Aanwysings vanaf N12 [Johannesburg] :
– Draai regs in OR Tambostraat [die ou Lombaardstraat] Steers is aan jou linkerkant
– Draai regs by volgende verkeerslig [Govan Mbekiweg] McDonalds is op jou regterkant
– Gaan oor die verkeerslig by KFC
– Ons is op jou linkerkant na ‘n paar honderd meterAanwysings vanaf Carletonville :
– Gaan verby die Moorivier laerskool
– By die volgende verkeerslig, draai links in Chief Albert Luthulistraat [ou Von Wiellighstraat]
– By volgende verkeerslig draai regs [Govan Mbekiweg]
– Ons is op jou regterkant na ‘n paar honderd meter

Aanwysings vanaf Parys :
– Gaan oor verkeerslig, Steers is op jou linkerkant en Mooirivier sentrum voor jou
– Draai regs by volgende verkeerslig [Govan Mbekiweg] McDonalds is aan jou regterkant
– Gaan oor die verkeerslig by KFC
– Ons is op jou linkerkant na ‘n paar honderd meter

Aanwysings vanaf Potchefstroom Universiteit [Pukke]:
– Gaan af in Meyerstraat tot by T-aansluiting
– By T-aansluiting, draai regs in Thabo Mbekiweg
– Gaan verby die Moorivier laerskool
– By volgende verkeerslig, draai links in Chief Albert Luthulistraat [ou Von Wiellighstraat]
– By volgende verkeerslig draai regs [Govan Mbekiweg]
– Ons is op jou regterkant na ‘n paar honderd meter

Adres: h/v Govan Mbeki en 1 Mareestraat
Potchefstroom
NoordwesGPS koordinate: 26°42’14.3″S 27°06’13.1″E

Tel: 018 294 7053
Sel: 082 461 5873 (André)
082 467 5805 (Alta)
Faks: 018 293 2621
Epos: potch@debeersmeubels.co.za

Ons lewer af, kontak ons vir afleweringspryse.


Sien groter kaart – 1 Maree Street, Potchefstroom, 2520