View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Hoe om ons te vind – Potchefstroom 2

Aanwysings vanaf N12 [Johannesburg] :
– Draai regs in OR Tambostraat [die ou Lombaardstraat] Steers is aan jou linkerkant
– Ons is +- 1km verder af in die straat op jou linkerkant op die hoek by die verkeerslig
Aanwysings vanaf Carltonville :
– Gaan verby die Moorivier laerskool
– By die volgende robot, draai links in Chief Albert Luthulistraat [ou Von Wiellighstraat]
– Gaan verby KFC
– By die 2de verkeerslig by McDonalds draai regs [OR Tambostraat [die ou Lombaardstraat]
– Ons is +- 1km further down on your left
Directions from Parys :
– Go over robot where Steers are on your right and Mooirivier mall in front of you
– Ons is +- 1km verder af in die straat op jou linkerkant op die hoek by die verkeerslig
Aanwysings vanaf die Noordwes Universiteit [Pukke]:
– Ry in Meyer Street na die Fanie du Toit se kant toe tot by T-aansluiting.
– By die T-aansluiting, draai regs in Thabo Mbekiweg
– Gaan verby die Moorivier laerskool
– By die volgende robot, draai links in Chief Albert Luthulistraat [ou Von Wiellighstraat]
– Gaan verby KFC
– By die 2de verkeerslig by McDonalds draai regs [OR Tambostraat [die ou Lombaardstraat]
– Ons is +- 1km verder af in die straat op jou linkerkant op die hoek by die verkeerslig
Adres: h/v James Moroka & OR Tambostraat
Potchefstroom
Noordwes
GPS koordinate: 26°42’38.6″S 27°05’43.5″E
Tel: 018 294 5609
Sel: 082 461 5873 (André)
Epos: potch2@debeersmeubels.co.za

Ons lewer af, kontak ons vir afleweringskostes.


Sien groter kaart – Cnr James Moroka & OR Tambo Street, Potchefstroom, 2520