View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Hoe om ons te vind – Klerksdorp

Aanwysings vanaf N12 [Johannesburg] :
– Draai regs in Centrallaan by die Game/Hi-Fi Corp/Mcdonalds verkeerslig
– Gaan oor verkeerslig [Fruit & Veg is aan regterkant]
– Gaan oor stopstraat
– Gaan oor die Buffelsdoorn verkeerslig
– Draai regs by die stopstraat – Williamstraat
– Gaan af met Williamstraat tot by die Macrovest sentrum op jou linkerkant
Aanwysings vanaf Pick & Pay Hyper :
– Draai links in Austin straat
– By die volgende robot draai regs in Williamstraat
– Ons is op jou regterkant Macrovest Sentrum
Aanwysings vanaf N12 [Wolmaranstad] :
– Draai links in Centrallaan by die Game/Hi-Fi Corp/Mcdonalds verkeerslig
– Gaan oor verkeerslig [Fruit & Veg is aan regterkant]
– Gaan oor stopstraat
– Gaan oor die Buffelsdoorn verkeerslig
– Draai regs by die stopstraat – Williamstraat
– Gaan af met Williamstraat tot by die Macrovest sentrum op jou linkerkant
Adres:
Macrovest Sentrum,
Williamstraat,
Wilkoppies,
Klerksdorp
Noordwes
GPS Koordinate: 26°50’12.4″S 26°40’30.4″E
Tel: 018 468 6915
Sel: 082 461 5873 (André)
Epos: klerksdorp@debeersmeubels.co.za

Ons lewer af, kontak ons vir pryse.


Sien groter kaart – 27 Williamstraat, Wilkoppies, Klerksdorp, Noordwes