– Besoek een van ons 4 winkels in die Noordwes & Gauteng
– Kontak ons op telefoon/email ons vir pryse
– Ons aanvaar EFT’s [Bankbesonderhede op versoek], Kontant [binne winkel], Hoof Krediet & Debiet Kaarte [binne winkel]
– 4 maande lay-buy opsie
– Ons het ‘n groot verskeidenheid voorraad op hande, anders kontak ons om uit te vind hoe lank bestellings sal neem