View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

De Beers Meubels – 25ste Verjaarsdag Uitverkoping

22 Oct 2015
25ste Verjaarsdag

Dit is ons 25ste verjaarsdag!

Baie dankie vir u ondersteuning oor die 25 jaar!
Tyd het regtig gevlieg, van ons nederige begin as ‘n tweedehandse meubelwinkel tot waar ons vandag is, sonder u ondersteuning sou ons dit nie kon doen nie.
Kom besoek ons gerus weer tydens Oktober, ons sien uit daarna om u van diens te wees.

Alle eer aan ons Here vir die laaste 25 jare!

Ons het banke, plasma TV eenhede en matte op uitverkoping plus baie ander spesiale aanbiedinge. Kom soek vir die spesiale sterre pryse!
Uitverkoping eindig 31 Oktober 2015.

Besigtig die volle banke reeks op ons webwerf hier.
Besigtig van die banke se pryse op ons Facebook bladsy hierso.

De Beers Meubels Banke
Ons dra ‘n beperkte reeks op die oomblik in voorraad. Bestellings sal +- 2 weke neem.

Vir meer inligting kontak ons hier:

Tel: 018 294 7053 / 018 294 5609
Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za
Epos: potch2@debeersmeubels.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture
Adres 1: h/v 1 Mareestraat & Govan Mbeki
Potchefstroom
Adres 2: h/v James Moroka & OR Tambostraat
Potchefstroom

Kopiereg @ 2015 De Beers Meubels. B’s & V’s geld.


Wil jy ook ons nuusbrief ontvang?

Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Please enter a CAPTCHA value.