View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Alles van die beste!

20/01/2016
De Beers Meubels

Alles is alweer amper terug na volspoed toe, met die vakansie amper ‘n vergete gedagte.
Ons wens jou en jou familie alles van die beste toe, die nuwe jaar!

Het u ‘n kind wat begin met skool of wat na universiteit of kollege gaan? Kort hul dalk ‘n lessenaar, boekrak, bank of matras? Ons kan met dit als help!

Rouven desk
Rouven desk

Esme corner
Esme Corner Unit

Topaz
Topaz Baseset

Lola 2 seater
Lola 2 seater

Chelsea Plasma
Chelsea Plasma Unit

4 Shelf Budget
4 Shelf Budget File

Vir meer inligting kontak ons hier:

Tel: 018 468 6915

Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za

Epos: klerksdorp@debeersmeubels.co.za

Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture

Adres: Macrovest Sentrum

cnr Williamstraat & Austinstraat

Wilkoppies

Klerksdorp

Maak die ‘n onvergeetlike feesseisoen

17/12/2015
De Beers Meubels

Ons wens jou en jou geliefdes ‘n gelukkige en onvergeetlike feesseisoen!
As jy ry, veilige reis!

Vir die wat nie weggaan nie, ons is oop tydens hierdie feesseisoen en is net op die groot vakansiedae toe, behalwe die 16de Desember, dan is ons oop tot 13:00.

Ons wil ook van die geleentheid gebruik maak om vir u dankie te sê vir u ondersteuning die afgelope jaar en ons wens u ‘n voorspoedige nuwejaar!

Ons verkoop Denne Meubels, Studente Meubels, Kantoormeubels, Matrasse, Beddens, Banke en vele meer…

De Beers Meubels

Vir meer inligting kontak ons hier:

Brenda de Beer / Tiffany Haalveldt
Tel: 011 391 2586
Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za
Epos: kempton@debeersmeubels.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture
Adres: 132 Monument Road [h/v Monument & Concourse Crescent]
Aston Manor, Kempton Park
Gauteng
GPS koördinate: 26°04’55.9″S 28°14’33.5″E

Tyd hardloop uit

12/11/2015
Tyd Hardloop uit

Tyd hardloop UIT om jou bestellings te plaas en nog die jaar aflewering te ontvang!
Bestellings sluit die Vrydag die 13de November 2015.

Ons kry ook prysverhogings binnekort, maak gebruik van hierdie geleentheid om die items teen 2015 pryse nog te kan bestel..

B’s & V’s geld.

De Beers Meubels

Vir meer inligting kontak ons hier:

Tel: 018 294 7053 / 018 294 5609
Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za
Epos: potch2@debeersmeubels.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture
Adres 1: h/v 1 Mareestraat & Govan Mbeki
Potchefstroom
Adres 2: h/v James Moroka & OR Tambostraat
Potchefstroom

2015 Nuwe Reeks Nou Beskikbaar

26/08/2015
Nuwe reeks

Kom kyk gerus na ons nuwe reeks meubels.

Groter kopstukke en beddens, nuwe baba/kleuter items, nuwe kombuisreeks en vele meer…

Sien die reeks hier op ons webwerf.
De Beers Meubels Nuwe Reeks 2015

Vir meer inligting kontak ons hier:

Tel: 018 468 6915
Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za
Epos: klerksdorp@debeersmeubels.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture
Adres: Macrovest Sentrum
cnr Williamstraat & Austinstraat
Wilkoppies
Klerksdorp
Kopiereg @ 2015 De Beers Meubels. B’s & V’s geld.

Wil jy ook ons nuusbrief ontvang?

Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Please enter a CAPTCHA value.

Banke op Uitverkoping Oktober 2015

01/10/2015
Banke op Uitverkoping

Kwaliteit banke teen baie goeie pryse!

Ons kry als van 1 sitplek & 2 sitplekbanke tot hoekstelle, slaapbanke en vele meer…

Besigtig die reeks op ons webwerf hier.
Sien pryse op ons Facebook bladsy hier
De Beers Meubels Nuwe Reeks 2015

Vir meer inligting kontak ons hier:

Brenda de Beer / Tiffany Haalveldt
Tel: 011 391 2586
Webwerf: http://www.debeersmeubels.co.za
Epos: kempton@debeersmeubels.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/debeersfurniture
Adres: 132 Monument Road [h/v Monument & Concourse Crescent]
Aston Manor, Kempton Park
Gauteng
GPS koördinate: 26°04’55.9″S 28°14’33.5″E

Kopiereg @ 2015 De Beers Meubels. B’s & V’s geld.

Wil jy ook ons nuusbrief ontvang?

Time limit is exhausted. Please reload the CAPTCHA.

Please enter a CAPTCHA value.

De Beers Meubels – 25ste Verjaarsdag Uitverkoping

22 Oct 2015
25ste Verjaarsdag

Dit is ons 25ste verjaarsdag!

Baie dankie vir u ondersteuning oor die 25 jaar!
Tyd het regtig gevlieg, van ons nederige begin as ‘n tweedehandse meubelwinkel tot waar ons vandag is, sonder u ondersteuning sou ons dit nie kon doen nie.
Kom besoek ons gerus weer tydens Oktober, ons sien uit daarna om u van diens te wees.

Alle eer aan ons Here vir die laaste 25 jare!

Ons het banke, plasma TV eenhede en matte op uitverkoping plus baie ander spesiale aanbiedinge. Kom soek vir die spesiale sterre pryse!
Uitverkoping eindig 31 Oktober 2015.

Besigtig die volle banke reeks op ons webwerf hier.
Besigtig van die banke se pryse op ons Facebook bladsy hierso.

De Beers Meubels Banke
Ons dra ‘n beperkte reeks op die oomblik in voorraad. Bestellings sal +- 2 weke neem.