View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Bars ‘n ballon B’s & V’s

1) Jy moet koop om te kwalifiseer om ‘n ballon te bars vir die afslag.
2) Die ballon word gebars net voor die betaling om die afslag uit te werk.
3) Jy kan net een ballon bars per transaksie.
4) Jy kan nie ‘n ander ballon bars as jy nie tevrede met die afslag is nie.
5) As by kans die ballon 2 afslag nommers in het, geld net 1, die 1 met die hoogste afslag.
6) Die uitverkoping is vanaf -5% tot -25% af.
7) Elke verkope kwalifiseer vir afslag.
8) As iemand nie ‘n ballon wil bars nie, of on-line koop kry hul net die default afslag van -5% af
9) Vanaf die 1ste September tot die 30ste September 2018
10) Jy kan nie afslag kry op items wat reeds afgemerk is op spesiale aanbieding nie