View English site
View English site   Follow us on Facebook   Follow us on Twitter

Tuis


De Beers Meubels is weer ten volle oop!


Sien ons Julie katalogus hier

De Beers Meubels verkoop ‘n verskeidenheid kwaliteit dennemeubels, matrasse, kantoormeubels en banke.

Ons verkoop kwaliteit meubels aan die publiek al vanaf 1990.

Van A-graad kwaliteit dennemeubels tot banke & matrasse.

Ons wye reeks dek van kwaliteit budget meubels vir studente meubels en kwaliteit huis meubels tot kwaliteit kantoormeubels.

 

Produkte onder die vergrootglas:

Loer na ons huidige winskope hier

 



Van Slaapkamer meubels/matrasse tot Plasma TV Kaste, ons het dit alles!

Ons pas ons reeks gedurig aan om by nuwe mode tendense by te bly.

Ons Beddens en Woonkamer reeks bestaan uit ‘n verskeidenheid van Basisstelle en matrasse asook sitkamerstelle en slaapbanke, alles van uitstekende gehalte.

Eersteklas kwaliteit dennehout (pine) en soliede oregon meubels [eerste graadse dennehout meubels beskikbaar in rou asook gekleurd in oregon, bruin (walnut), swart (mahogany) en rooi (mahogany)], asook kwaliteit matras en basisstelle teen bekostigbare pryse.

Ons hou matrasse aan wat uitstekende ortopediese ondersteuning bied. Jy kan of net ‘n matras of ‘n basisstel koop of ‘n matras met ‘n houtbed.

Ons het winkels in Klerksdorp en Potchefstroom in die Noordwes.

Ons glo aan eerlike, goeie en vriendelike diens. Ons probeer kwaliteit meubels teen goeie pryse aan ons kliënte voorsien. Alle eer aan die Here vir die sukses van die besigheid!

 

Potchefstroom

Tel: 018 294 7053
Adres: 1 Mareestraat, Potchefstroom, 2520, Noordwes